Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
September 6, 2025
The Feather Hill Boutique Hotel, Potchefstroom
#BruwerBruilof

Suné & Lian

    BruwerBruilof
    FAQ's
leaf

FAQ's

The Wedding Website of Suné Geldenhuys and Lian Brüwer
Formele drag, swart, navy of beige.
Question

Wat is die kleredrag?

Answer

Formele drag. Die kleure is swart, navy of beige wat julle kan aantrek.

Question

Kan my man ń beige chino aantrek?

Answer

Ja. Vrouens asseblief Navy of Swart!

Question

Moet die mans ń das en baadjie aantrek?

Answer

Das verkieslik, baadjie is opsioneel.

Question

Watse geskenke?

Answer

‘n Geskenkie is nie oorbodig, maar ‘n geldjie is meer wat ons benodig. Spaar jou voete die loop, ons sal eerder self wil koop.

Question

Is daar ń kontantkroeg beskikbaar?

Answer

Ja daar is kaart fasiliteite ook.

Question

Is die seremonie en onthaal op dieselfde plek?

Answer

Ja, alles is by The Feather Hill Potchefstroom

Question

Hoelaat begin die seremonie?

Answer

Mense arriveer vanaf 15:00 tot 15:30. Bruid arriveer stiptelik 15:30.

Question

Tot hoe laat is die troue?

Answer

Ons gaan lekker troue hou tot vroeg oggend om 02:00.

For all the days along the way
About ZolaGuest FAQsOrder statussupport@zola.com1 (408) 657-ZOLA
Start your wedding website© 2025 Zola, Inc. All rights reserved. Accessibility / Privacy / Terms