Ons versoek dat alle gaste teen 14:30 hulle sitplekke sal inneem.
FORMEEL Mans - knopieshemp met 'n das Vrouens - asseblief geen wit of geel nie
Die uitnodiging sal aandui
RSVP asseblief teen 1 Desember 2025.
Geen kinders
Ons voorspel warm, sonnige weer
Die seremonie is buite en die onthaal binne