28 April 2025. Vul asb die google vorm link in: https://forms.gle/8JDMe6EdHHseAm9R6
Onder Engele: Letlhabile Rd Plot 53 Mamogaleskraal, Brits, 0250
Ons sal dit baie waardeer as julle volgens ons kleurskema aantrek. Gaan vind 'n foto van die kleure onder die "kleurskema" opskrif.
14:30 is 'n geskikte tyd. Die seremonie begin 15:00.
Terwyl ons lief is vir jou kleintjies, het ons besluit om ons troue 'n viering slegs vir volwassenes te maak. Ons hoop jy verstaan en kan by ons aansluit vir hierdie spesiale dag!
Ja daar is. 'n Kaartmasjien sal ook beskikbaar wees, so maak seker jy het genoeg geld in jou rekening! (Spyt kom altyd te laat)
Vind gerus gastehuise om en naby Onder Engele onder die opskrif "verblyf"
Om ons viering intiem en persoonlik te hou, vra ons vriendelik dat slegs diegene wat 'n uitnodiging ontvang het, dit bywoon.
Enige geskenke is welkom. Ons verkies 'n geldjie vir ons wittebrood. Dit kan inbetaal word by: Bank: FNB/RMB Account Holder: Sean du Plooy Account Type: FNB Premier Current Account Account Number: 63112053507 Maak asb die verwysing: du Plooy Troue