Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

FAQs

The Wedding Website of Rouxné Steenkamp and Kevin Russell
Indien daar enige verdere vrae is, skakel asb vir Lariza by 0659297793.
Question

Teen wanneer moet ek RSVP?

Answer

RSVP asb voor die 31 Julie 2024

Question

HOE LAAT MOET GASTE ARRIVEER VIR DIE SEREMONIE?

Answer

Die seremonie begin stiptelik om 14:30. Ons versoek dat gaste asseblief 14:00 al sitplekke sal inneem

Question

WAT IS DIE MOONTLIKE WEERVOORSPELLING IN Pretoria VIR DIE MAAND VAN Augustus?

Answer

Huidige weervoorspellings vir Augustus in Pretoria stel gemaklike dag temperature (23°C) en koeler nagtemperature (11°C) voor. Ons stel voor dat ons gaste 'n baadjie bring om byderhand te hou.

Question

HET ONS 'N GESKENK REGISTER?

Answer

Ons is dankbaar vir elkeen se teenwoordigheid by ons groot dag en ag dit as 'n groot geskenk. Indien daar gaste is wat voel hulle wil graag bydra tot ons toekoms, sal kontant of geskenk bewyse baie waardeer word.