Hotel
Daar is verblyf vir 90 gaste op die venue wat vooraf bespreek is vir ons trougaste. Maak asseblief van die verblyf gebruik. Laat weet gerus vir Robin of Elzé as jy belangstel om op die venue te slaap.