3:30 pm - 11:30 pm
Kleredrag: Semi-Formeel (Rustic Elegant) Kies asseblief ’n netjiese en stylvolle uitrusting met ’n sagte, natuurlike gevoel. Neutrale en aardse kleure sal pragtig inpas by die atmosfeer van die venue. Gemaklike skoene word aanbeveel.
Ons sien ongelooflik uit om hierdie spesiale dag saam met julle te vier ❤️ Dankie dat julle die moeite doen om deel te wees van ons liefdesverhaal. Meer besonderhede oor die dag is hier op die webwerf beskikbaar.