Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Vrae en Antwoorde

The Wedding Website of Nicole Swart and Abraham Jacobus Mouton
Hier is ñ paar algemene vrae en antwoorde om jou beplanning vir ons groot dag makliker te maak. Indien daar nog iets is waaroor jy onseker is en jy nie die antwoord op ons webtuiste vind nie, whatsapp ons gerus!
Question

Kleredrag

Answer

Ons vra dat almal asseblief streng formeel aantrek.

Question

Kroeg

Answer

Daar sal ñ kontant kroeg sowel as ñ kontant barista beskikbaar wees met kaartfaseliteite.

Question

Metgesel

Answer

Slegs met uitnodiging.

Question

Kinders

Answer

Slegs met uitnodiging.

Question

Geskenke

Answer

Die grootste geskenk wat ons ooit kan ontvang is om hierdie mooi dag saam met elkeen van julle te kan deel. Indien jy wel ñ geskenkie wil gee sal ñ geldjie baie welkom wees!