Ja, daar sal 'n kontant kroeg wees met kaart fasiliteite.
Kinders is welkom. Daar sal 'n kinderhoekie wees.
Semi-formeel, die bruidspaar het 'n kleurskema wat hulle graag hulle gaste wil vra om volgens aan te trek. (Aardse kleure)
Jou teenwoordigheid is geskenk genoeg, maar as jy die behoefte voel om vir ons iets te gee, sal ons kontant of geskenkbewyse waardeer, sodat ons saam kan vind wat ons graag wil hê en steeds nodig het vir ons huis.