Semi-formeeel Onthou iets warms vir laat aand!
Ongelukkig geen kinders. Slegs per uitnodiging.
Metgeselle slegs per uitnodiging.
RSVP asseblief teen 16 Maart 2026.
Daar is heelwat slaapplek op die venue en in die omgewing. Kampplek is ook beskikbaar as iemand die koue wil aandurf. Marlie en die Venue Admin sal met gaste gesels oor beskikbare verblyf nadat famlie geallokeer is.
Die kroeg vat kaart en kontant.
Julle teenwoordigheid by die dag is alklaar vir ons die grootste geskenk.
Kontak gerus vir Phillip Botha ons MC indien daar enige vrae op die dag is. 0827753956