Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Left garlandRight garland

PAD AANWYSINGS

Venue Nouvea is gelee in die Bronweg berge op die buitereike van Pretoria Oos, Zwavelpoort. Aanwysings vanaf CALTEX COLBYN (via N4): Ry Noord-oos op End straat in die rigting van Stanza Bopape St/ R104; Draai regs op Pretorius straat/ M2/ N4; Draai regs op Richard straat; Verlaat hoofweg op uitgang 145 (Schoeman straat/ M2/ N4/ Witbank/ N1); Klim op Francis Baard straat/ M2/ N4; Hou regs en bly op N4; Verlaat op uitgang 11 in die rigting van Hans Strijdom rylaan/ Pretoria; Hou regs by die vurke en klim op Hans Strijdom/ Dr Soloman Mahlangu rylaam/ M10; Draai links op Graham rylaan / Lynwood rylaan/ M6; Draai regs op Anneke Straat; Draai links op Amber Ave; Venue Nouveau sal aan u linkerkant wees. 19/351 Plot, Zwavelpoort, east, Zwavelpoort St, Pretoria, 0084