RSVP asseblief teen 1 April 2025
Formele kleredrag asseblief. *Mans: Pak *Vrouens: Semi-formeel/cocktail rok *Geen denims/tekkies/oop skoene/GEEN WIT!
Ons gaste lys is ongelukkig beperk. Slegs mense op die gaste lys is genooi.
Uitnodigings sal spesifiek wees en die name van jou kind/ers insluit as hulle genooi is. Babas onder 1 jaar ook welkom (Bevestig asseblief bywoning van baba/s by Adriana - 071 250 4422)
Die seremonie begin stiptelik om 11:00 AM
Die cocktail uur begin stiptelik om 17:00
Besoek die geskenk blad en klik op die skakel na die Google Dokument of stuur gerus 'n WhatsApp aan Adriana - 071 250 4422 of Margriet - 083 675 9667 vir 'n lys van geskenk idees.