Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Mari & JJ

    Tuisblad
    Ekstra inligting
flowersflowers

Ekstra inligting

Question

Kontant kroeg (slegs kontant)

Answer

Is beskikbaar. Daar is nie sein op die plaas nie en daarom ook nie kaart fasiliteite nie.

Question

Tyd en plek

Answer

Half 2 vir 2 uur by Mount Aqua se bos kapel. Let wel daar is nie badkamers nie so indien die pad te lank was stop gerus eers by Mount Aqua se onthaal area.

Question

Geen opvangs op die venue nie

Answer

Sit maar die gps vroegtydig aan.

Question

Vrydag aand welkom-braai:

Answer

Begin 18:00. Bring ‘n vleisie en iets om te drink. Bykosse sal voorsien word.

Question

Die onthaal saal maak stiptelik 12 uur toe

Answer

So bring ‘n koelboks as julle na 12 uur die aand nog saam ons om die vuurtjie wil kuier.

Question

Geskenkwenk

Answer

Ons nessie is reeds geveer so ‘n koevertjie word opreg waardeer.

For all the days along the way
About ZolaGuest FAQsOrder statussupport@zola.com1 (408) 657-ZOLA
Start your wedding website© 2025 Zola, Inc. All rights reserved. Accessibility / Privacy / Terms