Skedule
15:30 - Gaste arriveer
16:00 - Seremonie
16:30/45 - Seremonie eindig
17:00 - Familie fotos
18:00 - Bruid en bruidegom se gevolg word voorgestel
18:00 - Koek sny
18:15 - Huildronke begin
(Paulo - B.M. & Ma hulle, Zandré - Sidney/ Ma, Jacques - T.Salomé, Bianca - M.O.H, Sindey-Speech)
18:45 - Aandete
19:30 - Sidney & Marelies open die dansvloer
Sidney & T.Salomé dans
Marelies & O.Damme dans.