Jy het kans tot en met 10 Julie 2026.
Die kleredrag is semi-formeel (semi-casual).
Nee, daar sal nie ’n kontantkroeg wees nie. Julle is meer as welkom om julle eie koeldrank en drankies in ’n koelhouer saam te bring!
Julle kan gerus vir Cobus kontak by 082 336 2123 vir verblyf