Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Lu-Adri & Hannes

    Tuisblad
    Wat moet ek weet

Wat moet ek weet

The Wedding Website of Lu-Adri Groenewald and Hannes Bezuidenhout
Question

Dress code:

Answer

Extra in black! Pakke en vloerlengte-rokke word verkies, maar is opsioneel. Sien die foto bo aangeheg vir inspirasie. (Dames - daar is 'n stukkie se grondpad om te stap na die seremonie toe. Dink mooi oor baie hoë hakke)

Question

Teen wanneer moet ons RSVP?

Answer

RSVP asb teen 1 Augustus 2025.

Question

Hoofgereg opsies?

Answer

As jy RSVP, sien asb heel onder "edit RSVP" en kies dan jou opsie vir die hoofgereg. Daar is ook 'n spesiale spasie waar jy enige dieetbeperkings kan aandui.

Question

Hoe laat moet ons daar wees?

Answer

Daag asb vanaf 14:30 op, die seremonie begin 15:00.

Question

Plus ones?

Answer

Sien asb die uitnodiging vir 'n metgesel. As jy RSVP sal jy ook sien dat slegs jou naam verskyn indien jy nie 'n metgesel het nie. Ons kan ongelukkig net die wat genooi is akkommodeer op die dag.

Question

Kinders?

Answer

Ons het besluit dat ons slegs sekere kinders gaan nooi. Sien asb jou uitnodiging en RSVP om te bevestig of jou kind genooi is. (Soms is dit elkgeval lekkerder om die kinders by die huis te los en jou hare bietjie los te maak)

Question

Ry na die venue & parkering?

Answer

Grondpad na die venue met 'n baie groot spoedwip - moet asb nie jaag nie. Daar is parkering wat vir jou op die dag aangewys sal word. Van daar af stap jy na die seremonie & onthaal toe.

For all the days along the way
About ZolaGuest FAQsOrder statussupport@zola.com1 (408) 657-ZOLA
Start your wedding website© 2025 Zola, Inc. All rights reserved. Accessibility / Privacy / Terms