Verblyf

Met die huidige situasie rakende die aandklok reel en ramptoestand sal ons sterk aanbeveel dat die van julle wat kan eerder oorslaap.
Al die onderstaande verblyf opsies is binne 6 minute se ry vanaf Inimitable. Die verblyf by die onthaal self gaan ongelukkig gebruik word vir familie en die trou gevolg - ons sal julle laatweet en reëlings tref.