Semi-formeel, elegant. Die Kaap het soms vier seisoene in een dag, bring dus ietsie warms vir ingeval dit koel kan wees.
Daar sal 'n kontantkroeg met kaartfasiliteite beskikbaar wees.
Metgeselle soos per uitnodiging aangedui. Om 'n intieme atmosfeer te bevorder, versoek ons asseblief dat slegs volwassenes die geleentheid bywoon.
1 Augustus 2024