Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Jy word hartlik uitgenooi na ons, Laurence en Lianda, se bruilofsfees waar ons in die huwelik verbind sal word. Twee lewens, twee harte, twee siele word een.

flowersflowers

Foto Album

Liefde is soos die wind, jy kan dit nie sien nie, maar jy kan dit voel.
Ons eerste Kersfees saam - 2021
Ons eerste Kersfees saam - 2021
Eerste keer wat ons saam gaan visvang het -2021

Ons eerste see vakansie saam - 2021
Ons eerste see vakansie saam - 2021
Ons heel eerste photoshoot - 2021
Ons heel eerste photoshoot - 2021
Ons eerste troue saam en die dag wat hy my gevra het om sy "cherry" te wees-2022

Eerste keer in ons nuwe huis-2022
Eerste keer in ons nuwe huis-2022
Ons jag saam - 2023
Ons jag saam - 2023
Eerste Springbok Rugby game live gaan kyk saam - 2024

Die dag wat ons verloof geraak het - 2024