Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
September 14, 2024
Vanderbijlpark, South Africa

Morné & Larissa

Accomodation

Here is a few guest houses if you want to book for the wedding weekend. Koffie, tee, suiker, Melk Water Handoekke (nie nodig om eie te bring nie) Klein kas vir klere (Executive kamers het meer pak spasie) Wifi Amadeus se kamers Netflix DSTV vir die ander 2 Gastehuise. As dit moontlik is dat die gaste so gou as moontlik solank net kan tydelik boek sodat daar plek gehou kan word sal dit baie waardeer word. Ons kan nie plek oop hou indien niemand al navraag al gedoen het nie, ons hoop julle verstaan? Ons het ook so paar gastehuise in die omgeweing na wie ons julle kan verwys as ons vol van julle gaste is en as daar nog mense is wat plek benodig. Hulle kan Wehan van Staden as verwysing gebruik vir die afslag tariewe, hulle kan ons epos of 'n whatsapp stuur na 076 505 7358 En dan moet hulle natuurlik net noem vir die aantal nagte wat hulle wil boek.