April 2022 ontmoet n Vrystaat Boer onverwags die meisie wat sy hart sou roer n Kaapse meisie by n pool-tafel in Potchefstroom Dis die meisie waarvan hy nog altyd droom Hulle het teen mekaar gespeel min wetend dat hulle nog alles met mekaar gaan deel Hulle is vir mekaar gestuur Op 28 Maart gaan ons die liefde vier Kom saam vriende en familie Kom ons hou n groot makietie Prys die liewe Here wat ons so seen Twee word een