Sleg kontant, daar is nie kaart failiteite nie.
Bring 'n vleisie en iets om te drink. Bykosse sal voorsien word.
Die onthaal maak stiptelik 12 uur toe, so bring 'n koelboks as julle na 12uur die aand nog saam ons om die vuur wil kuier.
Daar is ontbyt beskikbaar wees vir Donderdag oggende, op eie rekening. R160 pp
Kuthaba Lodge is 'n selfsorg lodge met 'n gemeenskaplike kombuis. Julle is welkom om vir julle self ontbyt te maak Woensdag oggend of 'n kort rit Nylstroom te ry om iets te knibble