Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
May 1, 2023
Fatherland estate, Dikololo road Brits
#waggmakiti

Darren & Kayla

    Tuis
    Akkomodasie

“What God has joined together, let no man separate”

Darren Wagg

and

Kayla Borman

#waggmakiti
6 Mei 2023 14:30 vir 15:00
Fatherland estate, Dikololo road Brits

Hier begin ons storie…

Twee jaar terug het ons wêrelde verander. Die dag wat God ons by mekaar gebring het, het ons geweet ons reis opsoek na mekaar is uiteindelik verby. Nou is dit die begin van ons storie, en ons kan nie wag om dit met julle te deel nie… Nodige inligting: Plek: Fatherland Estate Wedding Venue. Dikololo Road, Brits, 0205 Datum: 6 Mei 2023. Die datum moes skuif as gevolg van die plek se beskikbare datums. Tyd: 14:30 vir 15:00 Die dragkode: Formeel & Black attire. Daar sal ‘n kontantkroeg wees. RSVP asseblief deur op die link te kliek teen 28 Februarie 2023 (Link sal nader aan die tyd beskikbaar wees) Ons hoop dat julle sal verstaan dat, alhoewel ons die kinders ongelooflik baie lief het, hulle weens beperkte getalle en begroting nie deel van die dag sal kan wees nie. Dit is dus die perfekte geleentheid vir julle as ouers om net vir een aand te kan ontspan om die aand saam met ons te geniet!

Footer image
For all the days along the way
About ZolaGuest FAQsOrder statussupport@zola.com1 (408) 657-ZOLA
Start your wedding website© 2025 Zola, Inc. All rights reserved. Accessibility / Privacy / Terms