Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

FAQs

The Wedding Website of Megan Lindeque and Kalfie van den Hever
Die kleurskema is hierbo aangeheg. Asseblief geen wit. Semi-Formeel: Mans - Mag wel 'n wit hemp aantrek
Question

RSVP

Answer

RSVP asseblief teen 20 Januarie 2026

Question

Mag ek 'n metgesel bring?

Answer

Ons het elkeen van julle met die hand uitgesoek, so metgeselle is slegs per uitnodiging.

Question

Mag ek my kinders saambring?

Answer

Ongelukkig, is kinders slegs per uitnodiging.

Question

As ek dors is?

Answer

Daar sal 'n kontantkroeg wees na die seremonie.

Question

Geskenk Wenke:

Answer

Jou teenwoordigheid is ons grootste geskenk. Indien jy steeds 'n geskenkie wil gee sal ons 'n geldjie waardeer.

Question

Hoelaat begin die seremonie?

Answer

Tyd: 15:30 for 16:00 Ons wil graag stiptelik 16:00 met die seremonie begin.