Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Johandri & Jannie

    Tuisblad
    Additionele inligting
Flowers

Additionele inligting

Question

Teen wanneer moet ons gelde betaal word en waar betaal ons die gelde in?

Answer

Ons vra asseblief dat alle gaste hulle gelde sal teen vol betaal teen 31 Julie 2025. Gelde kan in die volgende rekening in betaal word: Discovery Bank Account Holder: Johandri van der Linde Account Type: Savings Account Discovery Bank Branch Code: 679000 BIC/SWIFT: DISCZAJJXXX Account Number: 14925485894

Question

Kontant kroeg vir die naweek

Answer

Gaste mag hulle eie koeldranke vir die naweek bring. Geen eie drank word toe gelaat nie. Daar is 'n kontant kroeg beskikbaar vanaf Vrydag aand. Slegs kontant word aanvaar.

Question

Wat is die kleredrag?

Answer

Vyrdag aandete: Kom soos jy wil, lekker gemaklik Saterdag vir die seremonie: Ons vra asseblief dat julle semi-formeel sal aantrek vir die seremonie en onthaal. Geen denims of kortbroeke nie.

For all the days along the way
About ZolaGuest FAQsOrder statussupport@zola.com1 (408) 657-ZOLA
Start your wedding website© 2025 Zola, Inc. All rights reserved. Accessibility / Privacy / Terms