5:00 pm - 10:00 pm
Dit is nie-verpligtend nie, maar dit sal vir ons lekker wees as julle Vrydagaand saam met ons kan kom kuier. Bring asseblief eie vleis en drinkgoed. Bykosse sal voorsien word.
8:00 am - 9:30 am
Nie-verpligtend. Ontbyt is ingesluit by die akkomodasie vir die gaste wat op die venue slaap. Indien jy nie op die venue slaap nie is die ontbyt R130 p/p en R65 vir kinders onder 12.
2:00 pm - 11:45 pm
8:00 am - 10:00 am
Nie-verpligtend. Ontbyt is ingesluit by die akkomodasie vir die gaste wat op die venue slaap. Indien jy nie op die venue slaap nie is die ontbyt R130 p/p en R65 vir kinders onder 12.