Ons sal dit vreeslik geniet om hierdie spesiale dag met almal te deel, maar om dinge intiem te hou, is net die name op die uitnodiging ingesluit.
So lief soos ons die kleingoed het, sal ons troue net vir volwassenes wees. Ons hoop jy geniet die geleentheid as ’n kans om te ontspan en saam met ons te vier!
Ons troue is semi-formeel, en ons sal dit waardeer as jy ’n bietjie kleur by die dag voeg! Dink vrolik en lewendig —net soos liefde self.
Kom asseblief minstens 30 minute voor die seremonie begin, sodat jy gemaklik kan raak en die atmosfeer kan geniet voordat ons “ja” sê!
Ja! Die venue het genoeg parkering vir al ons gaste.
Jou teenwoordigheid is ons grootste geskenk! As jy graag 'n geskenk wil gee kan ons bankbesonderede nagevra word.
Ons sal dit waardeer as jy volledig teenwoordig is tydens die seremonie, so ons vra vriendelik dat jy nie foto’s neem nie. Moenie bekommerd wees nie—ons fotograaf sal al die spesiale oomblikke vasvang!