Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Our Story

Dit het begin met ’n koffie afspraak wat vier ure lank aangehou het. Daarna volg lang telefoon gesprekke wat elke aspek van die lewe vas vang en opwinding om mekaar net weer te kan sien. In daardie oomblikke het ons geweet – ons is bedoel vir mekaar. Dit was ’n heilige antwoord op ’n stille gebed, ’n belofte wat God in ons harte geplant het. Nou stap ons hand aan hand ’n toekoms binne, vol liefde, vreugde en avonture wat vir ewig sal voortleef.  Ons hou vas aan die belofte:  “What therefore God has joined together, let not man separate.” Mark 10:9