Semi-formeel (Geen jeans)
Slegs kontant, geen kaartfasiliteite beskikbaar.
Ontbyt beskikbaar @ R140 per persoon. Daar sal ontbyt beskikbaar wees Saterdag en Sondagoggend teen R140 pp per ete.
Neem asseblief kennis dat die laaste gedeelte van die pad na die venue ’n grondpad is. Vir ’n veiliger en gladder rit beveel ons aan dat gaste via Cullinan ry. Hierdie roete is effens langer, maar die pad is in ’n beter toestand.