Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Sluitings datum vir RSVP is op 5 Januarie 2025.
Sluitings datum vir RSVP is op 5 Januarie 2025.

Janke & Nico

    Tuis
    Vrae
bow

Vrae

The Wedding Website of Janke Fouché and Nico Kotzé
Question

Waar is die Troue?

Answer

TWK Welverdiende Guesthouse & Wedding Function Venue. Piet Retief , Mkhondo is die ander naam in Mpumalanga provinsie.

Question

Watter trou geskenk pas die paartjie?

Answer

Met alles wat ons het is ons merkwaardig geseën. Jou teenwoordigheid en gebed alleen. Indien jy nog graag wil iets voorsien. ‘n noot of twee sal ons oorsien.

Question

Wat gebeur as ek reeds RSVP en iets kom voor?

Answer

Asseblief eer ons sluitings datum van 5 Januarie 2025. Die sperdatum is in plek gestel indien lewe met sy onvoorsiene veranderinge plaasvind. Stel ons asseblief in kennis van jou omstandigheide. Dit sal in ruil daarvoor ons toelaat om van ons rugsteunlys te akkommodeer, ingeval jy nie ons dag van geliefdes fees kan bywoon nie.

Question

Waar RSVP ek?

Answer

Gaan na die tuis blad en druk op grys blokkie RSVP. Die knoppie sal jou neem na blokkie wat U naam en van moet in tik. Kies regte naam en van en submit.

Question

Is daar Uber?

Answer

Daar is geen publieke vervoer soos Uber of lift nie. Asseblief maak gebruik van eie vervoer of huur motor vie die Troue.

Question

Is daar parkeering?

Answer

Parkeering vir U motor is beskikbaar in 'n veld onder die perseel waar die seremonie sal plaasvind.

For all the days along the way
About ZolaGuest FAQsOrder statussupport@zola.com1 (408) 657-ZOLA
Start your wedding website© 2025 Zola, Inc. All rights reserved. Accessibility / Privacy / Terms