Woensdag, 15 Julie 2026
FORMEEL: Mans knopies-hemp,das en langbroek. Dames word versoek om 'n elegante broekpak, midi of langrok te dra.
Nee, kies kleure wat jou beste eienskappe beklemtoon.
Alle gaste word vriendelik versoek om teen 15h00 te arriveer, en stiptelik teen 15h15 hul plekke in te neem.
Kyk asseblief of die uitnodiging aandui of jy iemand mag saambring.
Ons sou dit baie geniet het om die jongspan ook deel van die dag te maak, maar ongelukkig het ons reeds ons maksimum aantal gaste bereik.
Julle teenwoordigheid op hierdie spesiale dag is vir ons die grootste geskenk waarvoor ons kon vra! Indien jy wel 'n geskenk wil gee, sal ons enige iets met ope hande aanvaar en voor dankbaar wees. Indien jy graag 'n EFT betaling verkies kan jy dit in die volgende rekening in betaal: Account Holder: Gerhardt Andries Meintjes Account Type: Savings Account Discovery Bank Branch Code: 679000 Account Number: 16011923772