Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
April 24, 2021
Groblersdal, Limpopo
#viraltydvangreuning

Gerhard & Shimony

    Home
    FAQs
FlowerFlower

FAQs

The Wedding Website of Shimony van Greuning and Gerhard van Greuning
Indien jy nog vrae het, kontak gerus vir Shimony of Gerhard.
Question

Is daar verblyf op die trouvenue?

Answer

Ja daar is, maar dit is reeds deur die familie bespreek. Vind asseblief alternatiewe verblyf onder "ACCOMMODATION".

Question

Wat is die "dress code"?

Answer

Semi-formeel. Los gerus jou hakke by die huis, bring jou dansskoene saam!

Question

Mag ek 'n +1 saam nooi?

Answer

Kyk gerus onder "RSVP". Ons plek is beperk.

Question

Wat kan ons vir julle kry as trougeskenk?

Answer

Geld in die sak is beter as 'n geskenk op die rak.

Question

Mag ek my eie drank saambring?

Answer

Daar is 'n kontankroeg beskikbaar.

For all the days along the way
About ZolaGuest FAQsOrder statussupport@zola.com1 (408) 657-ZOLA
Start your wedding website© 2025 Zola, Inc. All rights reserved. Accessibility / Privacy / Terms