Net as jou uitnoding aandui dat jy 'n metgesel mag saam bring, Ja, anders sal ons dit verkies om net lekker saam met jou te kuier. Alle kinders is welkom, dui asseblief aan op die RSVP of jy hul wel saam bring.
Ja, natuurlik. Stuur asseblief jou versoek aan Gerhard of Isabel en ons sal die nodige voorsorg tref sodat jy ook smul lekker kan eet!