Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
flower

FAQs

The Wedding Website of Nicole Erasmus and Francois Du Preez
Indien julle ander vrae het kan u ons gerus kontak
Question

Mag daar kinders saam kom?

Answer

Ongelukkig het ons n kindervrye troue

Question

Mag ek n plus one saam bring?

Answer

Slegs as u uitnoding so aan dui

Question

Hoe werk die verblyf?

Answer

Daar is genoeg slaap plek vir 66 op die perseel. Dit werk op n "first come, first serve" basis. Ons vra dat alle bookings deur ons gedoen word. Ons sal met liefde al julle admin in terme van verblyf uitsorteer.

Question

Mag ek my eie drank saam bring?

Answer

Ongelukkig nie. Daar sal wel n kontant kroeg beskikbaar wees.