RSVP asseblief voor of op 31 Maart 2026 by Esna: 0826569248
Loer op jou uitnoding of jy kan!
Deftig.
Nee, jy kan met 'n kaart ook betaal. Geen tabs word toegelaat nie!
Ons sal 'n geldjie waardeer vir ons huis, kontant of 'n oorbetaling is welkom. PJ Griessel ABSA Savings Account 9390438615
Oranje beskik oor 56 beddens en 20 slaapbanke in die gastehuis en charlets asook karavaan staanplek vir 13 karavane. Indien U by Oranje wil oornag, bespreek asseblief deur Esna: 0826569248 of Erika: 0824540005
Ongelukkig nie.