Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
leaves

TROU INLIGTING

The Wedding Website of Mari-Gene Dunn and Dupie Marais
Ons huweliks seremonie: 13:30 - 14:00 De Opstal Country Lodge R328, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620 GPS Co-oordinates: S 33'29.247' E 022'14.816' Kleredrag: Semi-Formeel Metgeselle slegs per uitnodiging. Ongelukkig geen kinders, respekteer asseblief ons wense. RSVP: Voor of op 1 September 2025 Liewe Gaste, Ons vra vriendelik dat julle asseblief die RSVP voor 1 September indien. Dit sal ons help om die nodige reëlings vir die dag te tref en alles perfek te beplan. Ons waardeer dit baie as julle hierdie datum respekteer. Baie dankie vir jou samewerking en ons sien uit daarna om hierdie spesiale dag saam te vier!

Saturday, December 13, 2025

MARAIS TROUE

1:30 pm - 2:00 pm

De Opstal Country Lodge
Oudtshoorn, WC 6620, South Africa