Van beste vriende, hoërskool liefde, langafstand liefde, na onverloofdes oppad na getroudes. Dit som nie helfde op waardeur ons liefde gegaan het die afgelope 6 jaar nie. Dit is 'n storie van vreugde, hartseer, lagwekkende oomblikke en totale aanvaarding. Kom deel ons dag saam met ons en vier ons storie.