Ja - van “ek doen” tot dans – alles gebeur op dieselfde venue.
31 Julie 2026
Kliek net op die RSVP bladsy en laat weet ons of jy kan kom. Maklik en vinnig!
Ons troue is semi-formeel.
16:00 Stiptelik. Kan arriveer vanaf 15:30
Slegs per uitnodiging.
Ja, daar is 'n kontant kroeg beskikbaar vir jou eie rekening.
Ongelukkig geen kinders.