Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
January 8, 2022
Pepermossie, Bloemfontein

Deidré & Esteon

Enige Vrae?

Indien jy enige vrae het, moet asb nie huiwer om ons te kontak nie! Deidré : 076 592 1627 Esteon : 082 570 0009
Question

Teen wanneer moet ek RSVP?

Answer

Voor of op 4 Desember 2021 asseblief!

Question

Is daar 'n "dress code'?

Answer

Semi-formeel

Question

Mag ek my kinders bring?

Answer

Alhoewel ons baie lief is vir jou kinders is dit ongelukkig 'n kinderlose-seremonie en onthaal!

Question

Is daar 'n konant kroeg beskikbaar?

Answer

Ja! Daar sal 'n kontant kroeg beskikbaar wees met kaart fasiliteite.