6:00 pm - 11:45 pm
Informeel
Metgeselle en kinders slegs per uitnodiging. Bring jou eie koelboks en braaivleis saam. Bykosse sal voorsien word.
2:30 pm - 4:00 pm
Semi-formeel. Geen jeans, kortbroeke of plakkies.
Metgeselle en kinders slegs per uitnodiging. Neem asseblief jul sitplekke in teen 14:15.
6:00 pm - 11:45 pm
Semi-formeel. Mans is welkom om 'n netjiese kortbroek en vellies aan te trek. Geen jeans en plakkies.
Metgeselle en kinders slegs per uitnodiging. Eie koelbokse. Geen kontantkroeg beskikbaar by die onthaal nie. Ys sal voorsien word.