Formeel
28 Februarie 2026
Metgesel word slegs per uitnodiging toegelaat.
Ons is baie lief vir kinders maar a.g.v. beperkte spasie vra ons groot asseblief dat geen kinders die partytjie bywoon nie.
As die weer dit toelaat, sal die seremonie in ‘n woud wees en dus stel ons voor dat dames met dun hakkies daarvoor voorberei. Ons trou wel in Mei en dit kan koel wees, bring daarom iets vir die koeligheid saam.
'n Kontantkreg sal beskikbaar wees
Kontak gerus vir Cobus of Anneli met enige verdere vrae. Cobus 082 457 9730 Anneli 071 332 7352
U teenwoordigheid is vir ons die grootste geskenk, maar indien u iets wel wil gee, sal 'n kontantbydrae waardeer word. Bank besonderhede: JJ Muller Investec Rek# 10013044975 Tak# 580105