Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Formele trou uitnodiging
Formele trou uitnodiging

Chane & Nico

palm

FAQs

Question

Kleredrag

Answer

Semi-formeel, maar gemaklik. Los verkieslik die hakskoene by die huis, omdat dit 'n strand troue gaan wees (indien die weer dit toelaat).

Question

Teen wanneer moet ek RSVP?

Answer

Omdat baie van ons finale reëlings afhang van die hoeveelheid mense wat kan bywoon, wil ons graag die getalle teen 30 September 2026 hê.

Question

Mag ek my eie drinkgoed bring?

Answer

Ongelukkig nie - daar is n kontantkroeg beskikbaar met kaartfasiliteite.

Question

Mag ek my kinders saambring?

Answer

Kinders is ook op die gastelys ingesluit en sal onder die ouers se name verskyn. RSVP asseblief ook namens hulle indien hulle die geleentheid sal bywoon.

Question

Mag ek 'n metgesel bring?

Answer

Metgeselle slegs per uitnodiging.

Question

Trougesenk?

Answer

Ons waardeer almal se moeite om die troue by te woon opreg, dit is reeds die grootste geskenk waarvoor ons kon vra. As julle steeds iets wil gee, sal ons n geldjie baie waardeer. Bankbesonderhede sal op aanvraag gegee word.

Question

Hoelaat begin die troue?

Answer

Gaste kan 16h00 begin opdaag sodat die verrigtinge 16h30 kan begin.

Question

Akkomodasie

Answer

Daar is ongelukkig geen akkomodasie beskikbaar by die venue self nie.

Question

Enige verdere vrae

Answer

Kontak asseblief vir Chané vir enige verdere vrae: 071 952 7526