Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
January 27, 2024
Parys, free state
#Liefdewen

Catherine en Dahriës

    Tuis
    Wat Om Te Verwag Van Ons Groot Dag

Stamp jou Paspoort!

Dahriës Goosen

and

Katie Olivier

#Liefdewen

January 27, 2024

Parys, free state

Hoe Ons Ontmoet Het

Eers n voëltjie , Toe kom Trou!

Hulle sprokies verhaal begin die dag toe Katie n Voëltjie hoor fluit van n antreklike jong man wat onlanks stad toe getrek het. Katie was beindruk en nuuskierig en het hom begin sluipjag op sosiaale media. Dahriës het die folgende dag n boodksap in sy inbus ontvang van n jong dame wat gehou van wat sy sien. Hulle het begin gesels en vir lang ure op die foon en vir dae aan een gesels. Tot in met die dag gekom het wat hulle besluit het om te ontmoet, Skoenlappers het gevloei en wange was bloed rooi. Dahriës het glad nie gehuiwer om Katie te groet met n soentjie nie. Hulle het geluister na lekker musiek, lekker gesels , slegte braai vleis geëet en uiteindelik aleen in die sitkamer tot oggend ure gesit en gesels, dit was die begin van iets wat hulle nooit aan iemand anders kon verduidelik nie. Dit was die begin van n liefdesverhaal waarna toe hulle julle almal nou nooi om tot in ewigheid te vier.

Die Verlowing

Tussen jou en my , Is Tafelberg ♡

Dahriës en Katie het hulle eerste aleen naweek beplan na n plek waar ablei se harte lê - Kaapstad. Ds was n ongelooflike naweek wat gevier was deur , rugby , wyn , lag en Liefde, Die hele naweek was mooi beplan en elke oomblike het uit gewerk soos dit moet, Behalwe die groot vraag. Natuurlik het Katie niks geweet van die plan nie maar Dahriës het als te goed weg gesteek. Daar was n paar glipsies wat Katie eers na die tyd besef het wat dit werklik was. Maar hy het goed kop gehou. Op die heel laaste dag van die naweek weg was albei moeg en wou net rus en in Hotel kamer bly. Hulle het toe besluit om eerder die een plek te gaan sien wat albei baie graag wou sien, maar nooit tyd gekry het daarvoor nie - Tafelberg. Hulle het uiteindelik bo uit gekom en dit is waar Katie agter gekom het hoe Dahriës op sy senuwees was, Maar sy het nie teveel daaran gedink nie. Die ongelooflike sig van Tafelberg was n asemroowende belewenis vir al twee van hulle. Dahriës het Katie gevra om op n rots te staan buite die veiligheid versperring om n foto te neem , Hy Het n paartjie gaan vra om die fotos te neem vir hulle. Toe hy terug keer toe sien Katie hulle neem n Video en Dahriës vra vir Katie om op te staan, Met daai oomblik het hy op sy een knieg gesak en trane het begin roll van Katie se wange soos Dahrië sy hart uit borrel vir haar. Benoud vra Dahries vir Katie "Babe jy moet my antwoord". Katie het n duisend keer ja gese toe hulle mekaar druk en soen. Van daardie oomblik was hulle om wolk nommer 9.

For all the days along the way
About ZolaGuest FAQsOrder statussupport@zola.com1 (408) 657-ZOLA
Start your wedding website© 2025 Zola, Inc. All rights reserved. Accessibility / Privacy / Terms