Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Su-Lize Kitshoff

&

Carl Kitshoff

November 29, 2025

Accolades Boutique Venue, Midrand

Ons Storie

Ons trou, nogsteeds!

Ons het die 27ste Junie dit official gemaak saam met ons familie, maar wil graag nogsteeds saam met jou celebrate. So, ons gaan troue hou! In vandag se tyd is troues baie duur, daarom het ons besluit om vir jou te vra, in plaas van 'n trougeskenk dat jy jou eie "troukaartjie" betaal wat R800pp gaan kos.