1:30 pm - 3:00 pm
Semi-Formeel
Bring asb Bybels en psalmboeke. Daar sal ook by die Kerk wees vir die laatgangers wat vergeet.
5:30 pm
Asseblief geen wit of skakerings daarvan nie.
Die wat gemaklik wil aantrek is meer as welkom !