2:30 pm - 3:30 pm
Gaste word vriendelik versoek om formele swart kleredrag te dra. Dames kan elegante swart rokke of aanddrag dra, en here swart pakke of formele aanddrag.
Na afloop van die seremonie sal daar peuselhappies bedien word, en gaste word genooi om saam te kuier terwyl groepsfoto’s geneem word. Daarna kan gaste oor die pad beweeg na die Dullstroom Inn, waar verfrissings en drankies beskikbaar sal wees terwyl die pasgetroudes hul huweliksfoto’s voltooi.
3:30 pm - 4:00 pm
Kom ons neem 'n paar groep fotos saam!
4:00 pm - 11:45 pm
Swart Formeel Kleredrag
Voete los, harte vol vreugde – kom saam met ons die Janse van Rensburgs se onthaal vier!