Namibia vereis is Covid toets wat nie ouer as 168 uur (7 dae) en met die terugkeer vereis Suid Afrika n toets wat nie ouer is as 72uur (3 dae). Toets kan by jou naaste PathCare geneem word.
Ons wil eintlik net ons mense by ons hê om die spesiale dag te vier. As julle n bydrae will maak sal ons n geldjie waardeer om ons te help om ons lewe saam te begin.
Ons vra dat julle asb RSVP, sodat ons n finale getal kan kry en behoorlik kan beplan. Ons verwys julle na die RSVP gedeelte regs-bo, waar julle kan bevestig. Alternatiewelik kan julle vir ons n e-pos stuur.
Kyk asb na jou "Save our Date" om te sien of jy n "plus one" kan saambring na die troue. Sal daar n spesiale versoek wees kontak ons asb deur e-pos.
Sien asb julle "Save our Date" of julle kinders uitgenooi is na die seremonie.
Daar sal wyn en champagne op die tafels wees en 'n cash bar is beskikbaar.
Welkom in Namibia al die nie-Namibiers! Dit is September, so dit is warm, indien dit nodig is, bring maar n ligte baadjie.
Daar is genoeg parkeering vir almal by die seremonie.
Formeel is die tema, maar wees so gemaklik as moontlik.
Gedeelte van die Seremonie sal binne geskied en gedeelte buite, so wees voorbereid vir altwee!
Julle kan gerus vir die "Man of Honour" of enige van die "Best Men" bel as julle vrae het. Man of Honour: Dian van Vuuren +264 81 170 0921 (Namibia) Best Man: Chris Luijk +27 61 378 9899 (Suid-Afrika) Best Man: Stefan Louw: +27 76 286 0547 (Suid-Afrika)