Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Om jou teenwoordigheid vir ons groot dag te bevestig - RSVP asseblief voor 31 Julie 2026 op die RSVP opsie blad (op hierdie webtuiste).
Om jou teenwoordigheid vir ons groot dag te bevestig - RSVP asseblief voor 31 Julie 2026 op die RSVP opsie blad (op hierdie webtuiste).

Algemene Vrae

Question

Wat om aan te trek?

Answer

Ons wil asseblief mooi vra dat al ons gaste, slegs swart sal aantrek. (Geen patrone of prints met kleur op die swart asseblief) Vrouens : Swart lang aandrokke (Streng Formeel) Mans : Wit/Swart Hemde met 'n swart langbroek ( Streng Formeel) - Suits sal verkies word

Question

Kinders?

Answer

Ons is albei baie lief vir kinders - maar ons gun elkeen 'n aandjie om te ontspan. Ongelukkig word geen kinders toegelaat nie.

Question

Kroeg?

Answer

Daar is 'n kontant kroeg beskikbaar by die canapé en onthaal area.

Question

Location?

Answer

Pont de Val, 1, 9585 Vaal River Rd, 9585 https://maps.app.goo.gl/ztVh7zWR56Xm37t26

Question

Verblyf?

Answer

Loer gerus na ons verblyf blad.

Question

Geskenke?

Answer

Ons hart sal bly wees vir enige geskenk vir ons huis of kontant bydrae tot ons wittebrood.

Question

Parkering?

Answer

Daar is veilige parkering op die venue, vir meer duidelikheid vra gerus die sekuriteit by die hek vir aanwysings.

Question

Tyd?

Answer

Ons troue begin stiptelik 15:00. Arriveer asseblief vanaf 14:15 en sit asseblief teen 14:45.

Question

RSVP datum?

Answer

RSVP datum is 31 Julie 2026. Maak asseblief seker om deur die webtuiste te RSVP.