3:30 pm - 4:45 pm
Semi-Formeel. Geen jeans, kortbroeke of plakkies. Wit, pers en groen is slegs vir die trougeselskap.
Neem asseblief jul sitplekke in teen 15h15
6:30 pm - 11:30 pm
Geen eie koelbokse daar is 'n kontantkroeg beskikbaar.