Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
May 3, 2025
Windhoek, Kapps Mountain Lodge
#Bietjie Bietjie Lam(bert)
leaves

FAQs

The Wedding Website of Celine Steenkamp and Johan Lambert
Question

Teen wanneer moet ek RSVP?

Answer

RSVP asb teen 9 Maart 2025.

Question

Mag ons kinders kom?

Answer

Ongelukkig nie.

Question

Moet mens deur die padblokade ry?

Answer

Daar is 'n pad wat nie deur die padblokade gaan nie, daar sal aanwysings wees.

Question

Dress code?

Answer

Semi formeel - die strooimeisies se rokke is groen so probeer asb ‘n ander kleur aantrek

Question

Kan 'n sedan kar gemaklik die venue bereik?

Answer

Daar is 'n stukkie grondpad, daarom sal 'n bakkie die beste wees. Maar 'n sedan kar sal, teen 'n bietjie stadiger tempo, ook daar uitkom.