Asb voor Desember 31 2021
15h30 vir 16h00
SEMI FORMEEL, (geen plakkies of kortbroek)
Ons het mekaar en die liefde blom, maar 'n geldjie sal help as die swaar tye kom
Ja, reel net asb vooraf!
Laat weet ons asb, sodat ons die spysenier kan inlig
Ja, personeel sal jou die rigting wys.